Screenshots
About Weskus PlaasKombuis

Veilige kontant, kaart, EFT betalings. Stuur en ontvang kosgeskenkkaarte na en van u familie en vriende. Bly op hoogte van u aflewering elke stap! Gereelde 15% Afslag!

Die vreugde van kos, afgelewer

Weskus PlaasKombuis is die Weskus & Weskaap se nommer 1 #afleweringsdiens. Hier is hoekom:

Vind jou gunsteling aflewerings soos Pizza's, Hamburgers, Vetkoeke, Vis & Chips en ons immer gewilde Vooraf Gekookte Disse soos Kerrie Afval, Bobotie, Waterblommetjie Bredie en meer!

Additional Information
Version
1.1 (54.7 MB)
Updated
Sep 10, 2021
Age
4+ Years
First Released
Sep 05, 2021
App Store ID
Available on
Write a review